Modulekode | SPP 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Beskrywing van kindertaalafwykings en taalleerafwykings. Oorsig van die aard en oorsaaklike faktore van hierdie afwykings en beskrywing van die kenmerke van kliënte met hierdie afwykings. Benaderings tot die evaluering en behandeling van hierdie afwykings. Beskrywing van leerders in ’n addisionele taalonderrigkonteks. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SPP 110, 120, 181 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App